RSG Landbou is ’n radioprogram uit die landbou vir die landbou. Bly op hoogte van die jongste nuus en aktualiteit wat op die landbou gerig is. Agri Connect, in vennootskap met Agri SA, Graan SA en die MPO, is verantwoordelik vir die samestelling van hierdie program.