 |
RSG Landbou is ’n radioprogram uit die landbou vir die landbou. Bly op hoogte van die jongste nuus en aktualiteit wat op die landbou gerig is. Agri Connect, in vennootskap met Agri SA, Graan SA en die MPO, is verantwoordelik vir die samestelling van hierdie program.
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Graan SA
Graan SA is op 10 Junie 1999 gestig en is saamgestel uit Nampo (mielies), Nopo (sojabone, sonneblom en grondbone) die WPO (koring, gars en hawer) en die SPO (graansorghum).
|
|
|
|
 |
Agri SA
Agri SA is in 1904 gestig as die Suid-Afrikaanse Landbou-unie en bedien tans sowat 70 000 groot- en kleinskaalse kommersiële boerelede.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Melkprodusente-organisasie
Die Melkprodusente-organisasie (MPO) is ‘n vrywillige, demokratiese organisasie wat deur melkprodusente self in die lewe geroep is om hulle algemene belange te beskerm en as mondstuk vir hulle op te tree. Dit is as ‘n maatskappy sonder winsbejag, kragtens artikel 21 van die Maatskappyewet geregistreer.
|
|
|
|
 |
BUFFERPLAKKER-KOMPETISIE
Die Melkprodusente-organisasie het ’n splinternuwe bufferplakker-kompetisie geloods. Twee gelukkige melkprodusente kan elke maand R500 elk losslaan indien die bufferplakker deur MPO-personeel opgemerk word. Om te kwalifiseer as wenner moet u ’n lid van die MPO wees, aangesien u lidnommer gevra sal word wanneer u inbel om ’n prys te eis.
Kliek hier vir meer inligting.
|
|
|
|
|
|
 |
|